Anton Goosen

Trackimage Playbut Trackname Playbut Trackname
Boy van die Suburbs 00:00 Tools
Blommetjie Gedenk Aan My 00:00 Tools
Songololo 00:00 Tools
Kruidjie-roer-my-nie 00:00 Tools
Klein Bietjie Wyn 00:00 Tools
Waterblommetjies 00:00 Tools
Silver de Lange 00:00 Tools
Wit Kaffers van Afrika 00:00 Tools
Die Kaap is weer hollands 00:00 Tools
Voete van Johannesburg 00:00 Tools
Josie-Josie 00:00 Tools
Trompie 03:04 Tools
Pampoene Oppie Dak 00:00 Tools
Winde van Verandering 00:00 Tools
Potjiekos 00:00 Tools
Afrika 00:00 Tools
'n Brief vir Simone 00:00 Tools
SMS 00:00 Tools
Kruidjie Roer My Nie 00:00 Tools
Kalbassies 00:00 Tools
Gansbaailapa 00:00 Tools
Come To London 00:00 Tools
Rock Medley: 1) Blommetjie Gedenk Aan My 2) Byeboerwa 3) Harlekyn 00:00 Tools
Jantjie 00:00 Tools
Riviersonderend 00:00 Tools
Hartland 00:00 Tools
Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein 00:00 Tools
Josie Josie (engelse weergawe) 00:00 Tools
Pas Getroud 00:00 Tools
Antjie Somers 00:00 Tools
Sounds of Bushrock 00:00 Tools
Stellenbosch se Nonnatjie 00:00 Tools
Pamperlang 00:00 Tools
Dancer 00:00 Tools
Geelperskereën 00:00 Tools
Beste Henry 00:00 Tools
Om Te Breyten 00:00 Tools
Moya 00:00 Tools
Pampoene op die dak 00:00 Tools
Pasgetroud 00:00 Tools
Begrafnistyd op Zeerust 00:00 Tools
African Day 00:00 Tools
Sibongile 00:00 Tools
The Whole Wide World Hates America 00:00 Tools
'n Vis Innie Bos 00:00 Tools
Liedjieboerblues 00:00 Tools
Moja, Jy't my Jas Kom Knoop 00:00 Tools
Taste of Life 00:00 Tools
Ouer en Ouer 00:00 Tools
Ek Mis Jou 00:00 Tools
Ouma se warm kombuis 00:00 Tools
Pretoria o Pretoria 00:00 Tools
Geelperskereen 00:00 Tools
Die seewater is blou 00:00 Tools
Gatvol 00:00 Tools
Dans Met Die Wind 00:00 Tools
Ek Sal Vir Jou 'n Leeu Gee 00:00 Tools
dik zol 00:00 Tools
Hanoverstraat 00:00 Tools
''n Hemel Vol Blou Akkers 00:00 Tools
Boy Van Die Suburbs (rock 'n roll-opname 1980) 00:00 Tools
Begrafnistyd In Zeerust 00:00 Tools
Die Ballade van 'n Rock 'n Roll Cowboy 00:00 Tools
'n Brief vir Simone (alternatiewe opname) 00:00 Tools
Lucy Jennifer Jefferson 00:00 Tools
Hartlam 00:00 Tools
Om Die Wind Te Soen 00:00 Tools
Huistoe Met 'n Waitress 00:00 Tools
Freewheeling 00:00 Tools
Soete Bitterblou 00:00 Tools
Kruppelkop-gewete 00:00 Tools
Meermin 00:00 Tools
Ruby Baby 00:00 Tools
My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My 00:00 Tools
Stoute Boude 00:00 Tools
Harley 00:00 Tools
Doer in die Boendoe 00:00 Tools
Ferreirakamp 00:00 Tools
Cape Town Groove 00:00 Tools
Die Wit Kaffers Van Afrika 00:00 Tools
'n Hemel Vol Blou Akkers 00:00 Tools
Liggamsoefeninge/Iets Om Aan Te Peusel (Om Te Breyten) 00:00 Tools
Tokkelossie-Toktokkie-Bokkie 00:00 Tools
Jy's 'n Lady 00:00 Tools
Hex-Vallei 00:00 Tools
Hokaai 00:00 Tools
Seerower 00:00 Tools
Magalies O Magaliesberg 00:00 Tools
Danser 00:00 Tools
Tom's Trading Store 00:00 Tools
Hei Hei Klein Katryntjie 00:00 Tools
Boude / Anna Jordaan 00:00 Tools
Kilimanjaro 00:00 Tools
Heita mr President 00:00 Tools
Groen Blomme 00:00 Tools
tot die pere eendag horings kry 00:00 Tools
Madjat 00:00 Tools
Silwer de Lange 00:00 Tools
Stoute Boude (Met Beeskraal) 00:00 Tools
Die Mense wat Ek Liefhet 00:00 Tools
Thula / Vergeet 00:00 Tools
'n Brief Aan Simone 00:00 Tools
Patat 00:00 Tools
ROCK MEDLEY 00:00 Tools
´n Brief vir Simoné 00:00 Tools
Ek En Jy En Ons Se Onstwee 00:00 Tools
´n Hemel Vol Blou Akkers (Plant Vir My ´n Boom, André) 00:00 Tools
Kruppelkop Gewete 00:00 Tools
Danzer (with Lucky Dube) 00:00 Tools
´n Vis Innie Bos 00:00 Tools
Geelperske reen 00:00 Tools
'n Hemel Vol Blou Akkers (Plant Vir My 'n Boom André) 00:00 Tools
Joubertpark 00:00 Tools
By Die Opsitkers 00:00 Tools
Magalies, O Magaliesberg 00:00 Tools
Boude 00:00 Tools
City / Stad 00:00 Tools
Mari Van Okakanjaberg 00:00 Tools
Waterblommetjies (Vir Trix) 00:00 Tools
Mama de Luci 00:00 Tools
Freewheelin' 00:00 Tools
Boude (anna jordaan) 00:00 Tools
The Outsider 00:00 Tools
Magalies, O Magaliesburg 00:00 Tools
'n Brief vir Simoné 00:00 Tools
Dobie die Kid 00:00 Tools
Kaapse nagte in die Kaapse reën 00:00 Tools
Sagte Kaapse Reën 00:00 Tools
'n Pawpaw vir my Darling (Tema uit 'n Pawpaw vir my Darling) 00:00 Tools
Die siel van Eugène Marais 00:00 Tools
Magalies O Magaliesburg 00:00 Tools
Honkie Tonk Donkie 00:00 Tools
My wintervrou 00:00 Tools
Pa se Klonkie 00:00 Tools
The Road 00:00 Tools
Lady'tjie 00:00 Tools
Unfaithfully Yours 00:00 Tools
Josie Josie 00:00 Tools
Geelperskerëen 00:00 Tools
Freewheelin 00:00 Tools
Tot Die Pêre Eendag Horings Kry 00:00 Tools
Vra Vir Ena 00:00 Tools
Danzer 00:00 Tools
1980 Boereblues In G#1 00:00 Tools
siele op wiele 00:00 Tools
Sibongile (We Thank You) 00:00 Tools
Kiliminjaro 00:00 Tools
forever young 00:00 Tools
Tussen Twee Rooi Mure 00:00 Tools
Putonnerwater 00:00 Tools
Rabbedoe 00:00 Tools
City/Stad 00:00 Tools
Trein Na Pretoria Deel 2 00:00 Tools
Die Gezoem In My Heart (Darling Blossom) 00:00 Tools
Rainbow Nation 00:00 Tools
  • 12,257
    plays
  • 983
    listners
  • 12257
    top track count

Anton Goosen het 'n lang pad gestap vandat hy as student per trein gereis het van Heidelberg af, waar hy studeer het, na Oos-Londen om 'n 15-minute set te doen by 'n plaaslike verskeidenheidskonsert. Die jong Anton Goosen het hoofsaaklik Engelse covers gespeel en dit is nie bekend of enigeen in die gehoor besef het watter impak Anton op die Suid-Afrikaanse musiekbedryf in die algemeen en meer spesifiek die Afrikaanse musiekbedryf gaan hê nie.Daar was sekerlik skeptici. Reeds in standerd 9 het 'n skoolsielkundige vir hom gesê dat daar geen toekoms vir hom in musiek is nie. Ná skool, met geen onmiddellike musikale loopbaan in die vooruitsig nie, het hy homself as onderwyser bekwaam en onderwys by St. Stithians gegee terwyl hy saans in kroeë gespeel het. Min mense weet dit, maar in hierdie tyd bekwaam hy hom ook as Suid-Transvaalse sokkerskeidregter. Tydens sy termyn by St. Stithians skryf hy 'n musiekblyspel, Jantjie, wat deur die leerlinge opgevoer word. Anton verlaat die onderwys in 1976 en begin as deeltydse resensent by die nuutgestigde Beeld werk. Hy gee in die tyd ook kitaarklasse en pottebakkeryklasse. Sy eerste onderhoud as Beeld se musiekresensent was met die relatief onbekende Sonja Heroldt, wie se Ek verlang na jou toe pas begin het om gewildheid te verwerf. Tydens die onderhoud noem Anton aan Sonja dat hy ook liedjies skryf en nadat sy hom by sy huis besoek en deur sy liedjieversameling geblaai het, kies sy Jantjie om te sing en word dit een van haar grootste treffers. In Junie 2009 word Anton saam met Coenie de Villiers en David Kramer vereer met 'n eeufeesmedalje deur die Akademie vir Kuns en Wetenskap vir hul onderskeie bydraes tot Afrikaanse musiek. In 2010 ontvang Anton ‘n ATKV toekenning vir sy bydrae as liedjieskrywer. In 2011 ontvang Anton ‘n goue Voortrekker-erepenning vir uitstaande jeugdiens. In 2012 vervaardig en bied Anton 'n baie suksesvolle musiekreeks, Liedjieboer-rumoer, vir RSG aan. Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.