Coenie De Villiers

Trackimage Playbut Trackname Playbut Trackname
Karoonag 02:52 Tools
Vir Jou 03:26 Tools
Hier By My 03:21 Tools
Namakwaland 03:08 Tools
Die See By Paternoster 04:31 Tools
Daar's 'n Plek 03:32 Tools
Kring om die Maan 03:51 Tools
Net 'n Bietjie Liefde 03:19 Tools
Liefdesversie 01:37 Tools
Sien jou weer 03:38 Tools
Soldatehemel 04:13 Tools
Slampamperlied 02:45 Tools
Skoppensboer 03:38 Tools
Die Reisiger 01:00 Tools
Kaneelverkoper 03:54 Tools
Calvyn De Wet Van Zyl 04:01 Tools
Trapsgewys 02:25 Tools
Stalag 17 03:56 Tools
Die Houtgeweer 02:50 Tools
Karnaval 03:41 Tools
Arende 03:37 Tools
Liefdesraaisel 02:24 Tools
Telefoongesprek 02:23 Tools
Die Geur van Gom 05:36 Tools
Drie Susters 03:47 Tools
Solly en Ma 04:18 Tools
Eleftheria 03:19 Tools
Die Duif 01:18 Tools
Donkerlig 03:12 Tools
Solly en Ma (Voorspel) 01:32 Tools
Tyd en Dae 01:52 Tools
Karoonag (lewendig) 03:06 Tools
Die Hofsaak 03:09 Tools
'n Grenshotel is die Lewe 02:18 Tools
Kleintyd Verby 03:28 Tools
Druiweboer 03:04 Tools
Ken Jy Vir 04:16 Tools
Lola van Luanda 03:12 Tools
Polvyntjie 05:38 Tools
Kaddisj 02:03 Tools
Sandy Bay Blues 02:21 Tools
Ballade van 'n Eenvoudige Man 03:52 Tools
Magdaleen 03:13 Tools
Vir Simone 02:31 Tools
Magda Se Tuin 04:12 Tools
Die Jagtog 03:14 Tools
Laat Die Kindertjies 03:57 Tools
As Ek Maar Net Kon 04:02 Tools
Pa 03:23 Tools
Ek Wens 03:32 Tools
Trigger-happy 03:57 Tools
Wintersoggend 04:28 Tools
Katedraal 04:22 Tools
Karoonag 2000 03:43 Tools
Oorlog-Oorlog 02:55 Tools
As 06:04 Tools
Song vir Sipho 02:06 Tools
'63 Plymouth 04:02 Tools
Solo 06:04 Tools
Die veldslag 06:04 Tools
Die Donker Man 06:04 Tools
Lied van die Exiles 04:35 Tools
Foto's Uit My Album 04:36 Tools
Ou Liefde 03:09 Tools
Vera 04:05 Tools
Soldier's Return 06:04 Tools
Anna 03:57 Tools
Liedjie Vir 'n Vrou 06:04 Tools
As ek net maar kon 06:04 Tools
Ek Loop Die Pad 03:09 Tools
My Kind 04:31 Tools
Die Hart 04:05 Tools
Hart Van Glas 03:57 Tools
Die Museum 04:05 Tools
My Huis 02:40 Tools
Amber 02:40 Tools
Spaza, Spaza 02:40 Tools
Hooglied 03:57 Tools
Pie Jesu 03:57 Tools
Julie, Kaap St Francis 03:57 Tools
Michelangelo 04:22 Tools
Judaskus 04:31 Tools
Lara 04:31 Tools
Zanzibar 04:31 Tools
Hoe 04:31 Tools
Wiegeliedjie 04:31 Tools
Aandrus se Stoep 04:31 Tools
Jazz Vir Bruce 04:31 Tools
Weenen 00:00 Tools
Klein Prinsie 00:00 Tools
Die Liefde 00:00 Tools
Bethulie 00:00 Tools
Die Kers 00:00 Tools
As (Herroep) 00:00 Tools
Bliksoldaat 00:00 Tools
Camera Obscura 02:40 Tools
Venus 02:40 Tools
Op Reis 02:40 Tools
Alles Wat Leef 04:22 Tools
Zen 04:22 Tools
By Jou 04:22 Tools
Swerwer 04:22 Tools
"H" 04:22 Tools
Afrika Mamas 03:20 Tools
Die Ballade Van Jan De Beer 03:20 Tools
Intermezzo 03:20 Tools
Tussenspel 03:20 Tools
Ou Minnaars 03:20 Tools
Fotograaf 03:52 Tools
Liedjie Vir Luca 03:52 Tools
Ondanks Alles 03:52 Tools
The Heart 03:52 Tools
Plaas 03:52 Tools
Prisoners of War 03:52 Tools
Handgemaakte Blues 03:52 Tools
Vir Oulaas 03:52 Tools
Hindenburg 03:52 Tools
Die Tjellis Van Sarajevo 03:52 Tools
Mamba 03:52 Tools
Vir Lucas 04:22 Tools
Man Op Die Brug 04:22 Tools
  • 7,824
    plays
  • 626
    listners
  • 7824
    top track count

Coenie de Villiers is 'n Vrystater van geboorte. Hy studeer nagraads Kommunikasiekunde en Bemarking, maar van kindsbeen af is musiek vir hom 'n passie. Loopbaangewys bevind hy hom in die uitsaaiwese as omroeper, regisseur en programbestuurder by verskeie van die land se top radiostasies, as akademikus gee hy vir meer as 'n dekade klas in mediakunde, en was onder meer Kommunikasiebestuurder vir Anglo-American se gouddivisie. Hy het jarelange televisie-ervaring, en is tans anker-aanbieder van die program Kwêla op KykNET, die Afrikaanse televisiekanaal. Hy word in 2002 aangewys as beste Afrikaanse onderhoudvoerder in Suid-Afrika, en beskik ook oor 'n ARTES toekenning as beste Engels- en Afrikaanse programmaker in die radiobedryf. Later vorm hy deel van die konsortium wat die radiostasie OFM (voorheen bekend as Radio Oranje) by die SABC koop. Hy word aangestel as direkteur in 'n reklamemaatskappy in Johannesburg, en is tans Hoofbestuurder van Eliance Communication, wat deel uitmaak van die gelyste McCarthy Groep van maatskappye in Suid-Afrika. Coenie is egter allerweë bekend as een van Suid-Afrika se beste komponiste en woordkunstenaars. Sy elf albums het verskeie toekennings gewen, en die nuutste album ZEN is tans genomineer as beste album in Afrikaans. Verskeie van Suid-Afrika se voorste musikante het reeds saam met hom op sy albums en ook op die verhoog verskyn, o.a. Leslie Rae Dowling, Laurika Rauch, David Kramer, Jonathan Butler en Sipho Gumede. Hy het die album AMPER ALLEEN in Griekeland opgeneem, en het reeds opgetree in Nieu-Seeland, Australië, België, Holland, Engeland en Kanada. As sanger en klavierkunstenaar is kritici dit eens dat hy min gelyke het, maar dit is as liedjieskrywer dat Coenie hom werklik tuisvoel. Dit is veral sy Afrikaanse liriek wat dikwels met van die beste ter wêreld vergelyk word. Hierdie jaar vier Coenie de Villiers twintig jaar in die musiekbedryf. Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.