Karlien van Jaarsveld

Trackimage Playbut Trackname Playbut Trackname
Hande 03:26 Tools
Dans In Die Reën 03:18 Tools
Sing Vir Liefde 02:55 Tools
Sweet Dreams 03:37 Tools
Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou 02:59 Tools
As die Gordyn Val 03:14 Tools
Beter As Liefde 03:44 Tools
Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie 03:26 Tools
Maybe Baby Vanaand 03:02 Tools
Geskeurde Jeans 03:52 Tools
Snak Na My Asem 03:13 Tools
sonder jou 03:43 Tools
Ek En Jy En Die Maan 03:08 Tools
lief vir jou geraak 03:07 Tools
Hoor Hoe Raas Die Stilte 03:13 Tools
Woorde 00:00 Tools
Lief Maar nie Verlief 02:49 Tools
Trou Met My 03:04 Tools
ses snare 02:59 Tools
Ek Wonder 03:03 Tools
Al Maak Jy Wat 03:27 Tools
Al Breek Ons Gelyk 03:36 Tools
just like jesse james 03:59 Tools
Daar's 'n Storm 03:23 Tools
Soos jy dit doen 03:28 Tools
In Die Donker 03:01 Tools
Alles Behalwe Jou Hart 03:41 Tools
My Hartjie 03:05 Tools
rooi ligte 03:57 Tools
Van Jaarsveld Hartedief 00:00 Tools
It's A Heartache 03:38 Tools
feeverhaal 02:46 Tools
Feëverhaal 00:00 Tools
wil jy vry? 00:00 Tools
Ek Wag Nog Steeds Vir Jou 00:00 Tools
Ek's Joune 03:13 Tools
Opmaak 04:04 Tools
Jakkals Dans Met Wolf Se Vrou 00:00 Tools
Se Wat Jy Wil Se 02:55 Tools
Halleluja 04:13 Tools
Stiltes 04:13 Tools
Ek wag nogsteeds vir jou 03:38 Tools
Skop As Ek Lê 00:00 Tools
Girl Crush 00:00 Tools
My Kruis 00:00 Tools
Voel Weer 02:57 Tools
Een Laaste Kans 02:56 Tools
Uitklophou 00:00 Tools
Holding Out For A Hero 00:00 Tools
Uitklophou (Met Eden) 03:00 Tools
Sê Wat Jy Wil Sê 00:00 Tools
Daniel En Eliah 00:00 Tools
Tot Die Perde Eendag Horings Kry 00:00 Tools
Waterval 00:00 Tools
hallelujah 00:00 Tools
Breek 00:00 Tools
Jy Is 00:00 Tools
Twee Huise 02:28 Tools
Dancing In The Dark 02:28 Tools
Bitter Blue 02:28 Tools
soos jy doen 03:28 Tools
Hou Vas 03:52 Tools
Bly 03:52 Tools
Masker 00:00 Tools
Een Laaste Kaans 02:56 Tools
Toe Ons Jonk Was 02:56 Tools
Lewe Vir Liefde 02:56 Tools
Go Your Own Way 02:56 Tools
  • 5,097
    plays
  • 404
    listners
  • 5097
    top track count

Karlien van Jaarsveld is the eldest of three children. She is the eldest sister of the already well-known Bobby van Jaarsveld. She is not new to the music industry. Three years ago Karlien started performing with Bobby as one of his guitarists and backing vocalist. She also performed a duet with Bobby on his latest album. Two years ago Karlien decided to pursue her own career, and started a rock band - REVOLUSIE. She was both the founder and lead singer of the group. Rock music has always been in her blood and she considers the two years spent with REVOLUSIE as one of her best educational experiences. Karlien chose to pursue a solo career in Oktober 2008, and left REVOLUSIE. John Vorster Songs signed Karlien as artist. Karlien's album 'Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou' was released. Videos were also shot and released for 'Beter as Liefde' and 'Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou'. Karlien's album spent a couple of weeks under the top 5 sellers on the DKNT charts. The album's sales reached Platinum status. Karlien appeared in a Afrikaans movie 'Platteland' along Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay and Lianie, playing the role of a cheeky senior in high school. In 2011 she was nominated for 3 Tempo awards - Best new artist, best pop album and Best female artist, of which she won the Best new artist award. --- Karlien van Jaarsveld is die oudste van 3 kinders. Sy is die ouer suster van die reeds bekende Bobby van Jaarsveld. Karlien is nie ‘n nuwe gesig in die musiekbedryf nie. Sy het 3 jaar gelede begin om saam met Bobby op te tree as sy kitaarspeler en backing vocalist. Sy het ook ‘n duet saam met Bobby gedoen op sy eerste album. Karlien het so 2 jaar gelede besluit om haar eie ding te doen en het toe ‘n rockband gestig, REVOLUSIE. Sy was dus die stigter en hoofsanger van die groep, REVOLUSIE. Rockmusiek was maar altyd in haar bloed en sy het die 2 jaar saam met REVOLUSIE beskou as een van die beste leerskole ooit. Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om solo te gaan met haar loopbaan en sy het REVOLUSIE verlaat. Johan Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” is uitgereik. Twee videos is ook geskiet van “Beter as Liefde” en “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Karlien se album is alreeds vir ‘n hele paar weke onder die Top 5 verkopers op die DKNT ranglys. Die album se verkope het ook Platinum Status bereik. Karlien verskyn ook in November in die nuwe Afrikaanse fliek Platteland saam met Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay & Lianie. Sy speel die rol van ‘n parmantige matriekdogter. Sy is in 2011 vir 3 Tempo Toekennings benoem – Beste Nuweling, Beste Pop Album en Beste Vroulike Kunstenaar waarvan sy as Beste Nuweling benoem is. Karlien is ook benoem in die Ghoema Toekenning vir die volgende kategoriee: Beste Vroulike Kunstenaar; Liedjie van die Jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”, Musiekvideo van die Jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”, Album van die Jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”, Beste Pop Album vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Karlien is as wenner aangewys in die volgende kategoriee: Beste Vroulike Kunstenaar, Musiekvideo van die Jaar en Beste Pop Album. Karlien is ook deel van ‘n nuwe Afrikaanse fliek wat in 2013 geskiet word. Wees op die uitkyk vir Karlien van Jaarsveld!!!! Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.